Testimonials

 

Baie dankie! Dis BEAUTIFUL! Ek forward net vir al die familie en kyk dan die kommentaar wat inkom! :) Almal sê dit lyk soos tydskrif fotos! Jy's baie kosbaar!

Stephen & Esmarelda

Baie dankie vir die puik DVD's van die SKKK se Eurotoer. Van ons gesin dit verlede jaar by jou aangeskaf het, is dit konstant in die DVD speler. Ons sit die een na die ander in, want die musiek is net so goed, al sit mens nie heeltyd en kyk nie. Ek wil ook vir jou komplimenteer met die mooi beelde wat jy van die argitektuur en ook die mense ingesluit het. Die klomp addisionele pret wat die kinders gehad het en plekke laat my voel asof ek ook daar was. Baie dankie en welgedaan.

Kobé Deister

Die DVD is absoluut great!! Ek het 'n hele paar keer hoendervleis gekry! Baie baie dankie!

Werner & Tanya

Baie dankie vir die stunning foto's en die AWESOME video! Wow, dit is rerig amazing, onbeskryflik.... Jy is 'n wonderlike fotograaf!!! xxx

Hannes & Nadia

Ons foto's in koerante het baie mense beindrik. En my faceboek gons oor die mooi foto's. Jy is die beste!

Richard & Nicolette

Baie dankie! Dis BEAUTIFUL! Ek forward net vir al die familie en kyk dan die kommentaar wat inkom! ;-) Almal se dit lyk soos tydskrif foto's en hulle wil die res ook sien!

André en Cobi

Wow elmine dis sooo mooi!!!!

Sjoe baie dankie!

Hayly & Hilmar

Baie baie dankie vir die fotos!! Dit is regtig baie mooi en daar is so lekker baie om van te kies. Ek sal jou verseker aanbeveel en ons sien jou dalk hopelik binnekort met die 2ling by vir familie fotos.
Augustus 2011

Corne de Klerk

Dear Elmine,

We would like to take this opportunity to say thank you for making the BYNG-HOLLANDER wedding absolutely beautiful.

We can’t thank you enough for the outstanding job you did capturing our wedding at Buffelsdrift,Oudtshoorn November 21, 2009. Also, for all of your help in getting our album together and ordering the pictures, we really appreciate all of the time you’ve spent helping us.

We couldn’t have asked for better pictures or a more professional photographer, your instincts are wonderful. Your concern for our happiness was shown through your professionalism, expertise, and personal attention to our needs.

Every time we look at the beautiful pictures we will re-live our special day! The quality of the pictures, and the great way that you arranged them is just perfect. Your work certainly speaks for itself and we are sure you are proud, as we are, of this beautiful photo book. We are so impressed with the art photos you created and can’t wait to show it at our wedding celebration here in the UK. We have already received thousands of compliments!

You have a wonderful talent and you have lovely way with people which is a reflection of your personality. We will gladly recommend you. All the very best.

Ricky & Elaine

Thanks Elmine,

You did a GREAT job!!

Tile Africa

Beste Elmine

Baie dankie ek het my fotos ontvang, dit is absoluut stunning. Jou diens was uitstekend en jy het presies vasgevang wat ek wou gehad het! Baie dankie vir die wonderlike ervaring van ‘n fotograaf wat stil-stil haar ding doen, dit was perfek!

Susan Botha

Elmine & Gert,

Ek weet nie hoe om vir julle dankie te sê nie! Die fotos lyk regtig stunning!! REGTIG EKS LOST FOR WORDS!!

BAIE DANKIE WEEREENS! EKS JULLE EWIG DANKBAAR!!!

Ilana Du Preez

Jo!!!!!!!!!!! ons het die fotos gekyk, ek het nie woorde om dit te beskryf dit is fantasties prentjie mooi. Jy het ‘n wonderlike job gedoen baie dankie.

Ek het sommer trane in my oë gekry toe ons daarna gekyk het dit is regtig besonders. Alles het perfek uitgekom, jy het my wildste verwagtinge oorskry. Thanks a lot jy is ‘n staatmaker, jy het die wonderlikste dag van my lewe vir my net nog mooier gemaak.Ek is jou ewig dankbaar – Jy het actually vir Riel gekry om fotos te neem en nogal te smile ook.

My ma hulle kan nie wag om dit te sien nie…

Lizel & Riel Deyzel

Dearest Elmine.

I would like to thank you for being our photographer on the 27 feb 2010. If it was not for you we would not have these beautiful photos to remember our special day by.

You have created wonderful memories for us! You went into full detail involving everyone. Nothing can be forgotten about our wedding thanks to you!

Your have a wonderful way about you. Your friendliness assists in helping us feel comfortable with a camera. Your professionalism is outstanding. The compliments I recieved from family and friends regarding you and your work is something you ought to be proud of.
I thank you once again for making my day wonderful special and for all your support and advice during the planning stages.

Debralene Janse van Rensburg

Beste Elmine

Baie baie dankie vir die pragtige foto’s wat jy van ons troue geneem het. Meer belangrik baie dankie vir die pragtige manier waarop jy dit gedoen het, jy het regtig ‘n spesiale talent en het my en Danny so op ons gemak laat voel.
Ons is regtig bly dat ons by jou uitgekom het!

Weereens baie dankie.
Helene & Danny

Helene & Danny

Hi Elmine
Jou fotos is STUNNING! Ek het van hulle al op die webtuiste www.sccchoir.co.za geplaas en sal binnekort vir jou krediet daarvoor gee asook ‘n link na jou e-pos daarop plaas.
Weereens dankie. Jy’t beindruk!

Groete
Jan-Erik Swart
Music Montage 2010

Jan-Erik Swart

Hi Elmine
Baie dankie vir die pragtige fotos van ons mnr en mej Suid Kaap Kollege 2010.
Dit is baie stunning gedoen en jou werk is baie professioneel.
Mindré

Mindré

Dear Elmine

We just want to say thank you for your excellent work during our wedding. You were so professional and friendly and your photo’s are nicer than we could ever have imagined them to be. You made us feel so comfortable and you certainly made me look and feel like a beautiful bride!
We would most certainly recommend you to anyone getting married in this area, I don’t think there could be anyone better than you! We hope to work with you again someday.
Once again thank you so much from the bottom of our hearts.

Craig and Jacqueline Van Den Heuvel (20 June 2010)

Craig & Jacqueline

Hi Elmine

Baie, Baie, Baie Dankie vir Fantastiese Foto’s – ons het die hele aand lank gesit en kyk daarna – alles is perfek!!

Johan en Lizel van der Westhuizen (18 Augustus 2010)

Johan & Lizel

Hi Elmine

Die fotos is stunning. Goeie werk hou so aan. Dankie vir alles.

Larentia Fred (22 Augustus 2010 – George High Matriekafskeid)

Larentia & Fred

From the moment I spoke with Elmine Botha over the telephone I knew that we had our girl….her professionalism,creativity,expertise and caring as well as her creative flair and exceptional service was a blessing.Thank you Elmine…you are an asset to any portfolio and we recommend her as an A++ photographer,as our pictures of our wedding were breathtaking!”

Camilla and Etto von Bonde
September 2010

Camilla & Etto

Elmine

Eerstens wil ek en Eddie baie dankie sê vir die awesome foto’s wat jy geneem het vir ons groot dag 11 September 2010. Ons was stom geslaan met hoe stunning dit uit gekom het. Dankie ook dat ons jou kon ontmoet, dat jy die dag saam ons kon spandeer en vir al jou moeite! Ons het asemrowende foto’s wat ons veraltyd na kan terug kyk en net weer verlief raak op mekaar. Ons wens jou net die mooiste toe voorentoe vir jou loopbaan. Mag die Here jou seen.
NS: Groete van my ma en pa
Dankie!!!
Liefde & Groete
Roxanne & Eddie

Roxanne & Eddie

Hello Elmine!

Baie dankie vir die asemrowende foto’s. Die gehalte is uit die boonste rakke . Ek en Percy kan nie genoeg daarna kyk nie. Dankie dat ons so lekker kon saam werk en dat jy ons dag so romanties kon vaslê.
Puik werk en baie, baie dankie !

Leonore en Percy (September 2010)

Leonore & Percy

Hallo Elmine

Die pakkie het sopas hier aangekom en ek het dit dadelik oopgemaak want ek kon net nie meer wag nie!!! Dit is absoluut STUNNING, ek het skoon hoendervleis en trane in my oë gekry!!! Jy het jouself oortref in alle aspekte! Baie dankie vir jou wonderlike werk!
Ek wou jou net laat weet dat ek die pakkie gekry het en dat ek regtig baie gelukkig is!

Weereens baie dankie.
Groete,
Melicia (Troue Hanlo en Melicia – Bygracealone Oktober 2010)

Hanlo & Melicia

Elmine

...ons troufotos is stunning! Ek het sommer trane gekry. Baie dankie.....

Francois en Joline (Desember 2010)

Francois & Joline

... Jy doen skitterende werk Elmine! Dankie - daar is niemand anders wie ek na sal verwys as na jou indien iemand fotos wil laat neem nie....

Wessel en Adri (Januarie 2011 - Bushlapa)

Wessel & Adri

Hi Elmine

Just wanted to say a huge thank you for your fantastic photographs. They are absolutely beautiful.

Best Wishes

Craig and Emily (5 February 2011 - Villa Castolini)

Craig & Emily

Hi Elmine

Ek moet vir jou dankie sê dit lyk ongelooflik mooi.

Attie en Driekie (April 2011)

Attie & Driekie

WOW!!!

Jitte Elmine baie dankie! Ek het nog altyd net gedroom van n buite troue! Maar kyk nou net hoe mooi het die foto’s uitgekom! Baie dankie vir al jou moeite en dat julle twee so geduldig was! … Weereens dankie vir als!

Richard en Zeldine (April 2011)

Richard & Zeldine

Hi Elmine,

Thank you for making our wedding day so special.
The photographs were ‘out of this world’ and the coffee table book was just amazing!
You brought so much vibrancy and character together with hard work to our wedding that we can’t thank you enough.
We are overjoyed and very happy indeed.

Antje and Fabian (March 2011)

Antje & Fabian

Elmine

Baie baie dankie vir sulke mooi foto’s!

Gordon en Natasha (Mei 2011)

Gordon & Natasha

© Elmine Botha 2011

 

Random Images

Resized Wedding_022 edited-0037 resized-photos_254 resized-all-photos_299 Resized Wedding_301 6 Resized Wedding_330 Resized for Web Photos_594 Resized Photos Wedding_513 Resized for Web All Photos_039 Resized Wedding_198 All Photos Wedding_406 Resized Wedding_353 resized-for-web_429 trash-the-dress-photos_098 Resized Wedding_030 Resized for Web Photos_558 resized-for-web_253 Resized Wedding_161 Resized Wedding_207 resized-for-web_256 16