Coetzee & Lusél – 14 Nov 2015 Oppie Plaas

Ek het nie woorde nie…hierdie twee is so verlief en jy kan dit duidelik in hul fotos sien, hoewel Lusél byna gevries het van die koue! Well done Lusél, jy het nooit ophou glimlag nie.
Hulle is in die Moederkerk in Oudtshoorn getroud en die onthaal was by Oppie Plaas.
Bruid trek aan by: Karoo Retreat
Bruidsrok: Bridal Inn (oooo ek love haar veil!)
Videograaf: Ilse
Assistent: H Swanepoel

Wedding Elmine Botha Freelance Photographer Oudtshoorn Oppie Plaas Coetzee and Lusel (27)

No comments yet.
UA-29378121-1