Testimonials

Oeh! Elmine ek is spraakloos! Kry skoon trane in my oe, nooit het ek kon dink ek kan so pragtig lyk nie. My kollegas is self in die wolke, hulle sê dit lyk soos oorsee se foto’s.
Ek moet vir jou se jy die BESTE IN DIE WESTE! Dis hoekom ek jou gekies het 🙂
Ek kan nie wag vir die album nie 🙂
(Troue 23 September 2017 Oubaai)

Roger & Charmain

Hoe sê mens ooit vir jou genoeg dankie?!
Ons foto's lyk absoluut stunning! Ek kon nie vir beter vra nie!
Dankie vir al jou moeite en ekstra bietjie hier en daar, ons waardeer jou rerig baie.
Jy het ons mooiste dag vir ons vasgevang en ons kon nie vir beter vra nie!
(Troue 19 Augustus 2017 De Oude Meul)

Shane & Laré

Sjoe Elmine ek het nie woorde ... die fotos is pragtig. Baie dankie dat jy so n goeie diens gelewer het. Jy het regtig n passie vir jou werk het, hou so aan.
Jy is amptelik my fotograaf vir enige funksie.
Mag God jou ryklik seen!!
(Troue 15 Julie 2017 Merwida Country Lodge Rawsonville)

Nathan & Celesté

Wow, wow, wow! Ons fotos is absoluut ongelooflik! Verskriklik baie dankie, ons kannie ophou kyk nie! Jy is so geseënd met jou talent.
(Troue Hollow Creek Knysna - 22 April 2017)

Andrew & Anna-Lize

Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ons is vir jou Elmine Botha!!!!!!! Ons gaan deur die foto's en die trane loop van verlange en blydskap!!! Jy het ons dag so spesiaal gemaak en elke foto vertel 'n storie! Jy het my blou Maandag omgedraai 🙂 Dankie dankie dankie x 1000000000 ♥
(Troue 29 April 2017 Oppie Plaas)

Wikus & Dorinda

Die foto's is ONGELOOFLIK mooi!!! Jy is ONVERBETERLIK!!!!
(Troue 15 April 2017 - Vleesbaai)

Jean-Pierre & Anelda

Wow.. ek het nie woorde nie.. al wat ek kan sê is WOW!!
So baie dankie vir die ongelooflikke mooi fotos.
Die foto's is bitter mooi. Kan nie genoeg dankie sê.
(Troue 18 Maart 2017 - Oppie Plaas)

Ferdi & Ilse

Vreeslik dankie vir ons awesome fotos. Ons kan nie ophou dit bewonder nie. Jy is voorwaar geseend met 'n goeie talent insluitend n goeie persoonlikheid:mense-mens.
Mag God jou altyd behoed en bewaar.
(Troue 25 Februarie 2017)

Ray & Chantal

Elmine ons het eenvoudig nie woorde nie... Ons is so dankbaar vir die foto's! Dit is onbeskryflik mooi.
So baie dankie dat ek met my foto's kan gaan brag en dat ek vir die res van my lewe daarna kan kyk.
Dit is regtig so mooi en ek's bly ons het die perfekte fotograaf gehad!! Kan nie wag vir nog fotosessie saam met jou nie ❤❤
(Troue 16 Desember 2016 Oppie Plaas)

Hendrik & Elize-Maré

Elmine Botha... Ons liewe fotograaf... Hoe en waar begin 'n mens dankie se vir hierdie Asemrowende mooi fotos!!! Jy het uit jou pad uit gegaan vir ons twee, deur diep waters en baaaaaie koue!! Baie dankie vir ALLES!!! Dankie dat ons hierdie Kuns van jou vir ewig kan hou en bewaar en eendag daarna kan kyk wanneer memories al vervaag het en nogsteeds hierdie ongelooflike dag van ons kan onthou!! Jy is regtig die beste Fotograaf wat 'n paartjie kan voor vra en ons gaan jou drumpel nog deur trap vir al die fotos wat ons toekoms saam mag inhou!!
(Troue 12 November 2016 - Colnera George)

Elmar & Chantel

So vreeslik baie dankie vir die pragtige fotos! Ons is kinderlik opgewonde oor al die fotos!
Jyt ons mooiste dag so mooi vasgevang vir ewig! Jy is werklik so talentvol! Woorde is nie genoeg om dankie te se nie!
Ons kan nie wag om die res van die fotos ook te sien nie.
So baie baie baie dankie!
(Troue 5 November 2016 Uitsig Wedding Venue)

Hennie & Ané

Baie dankie vir die asemrowende pre-shoot foto's Elmine! Ons sien vreeslik uit na die troufoto's en dankie dat jy alles so goed hanteer en ons so gemaklik laat voel. Jy is tops!
(Troue 3 September 2016)

Jacques & Elizma

Elmine waar begin ek, het die fotos gister middag 4uur gekry en is al reeds 5keer daardeur!!! Ons kan nie ophou kyk nie. Die troue is 'n groot blur. Maar te danke aan jou pragtige memories kan ons alles weer herleef.
Jy het al ons verwagtinge oortref. So baie dankie vir al jou moeite.
Ons waardeer jou.
(Troue Uitsig 9 Julie 2016)

Rynardt & Anja

Die sneak peaks wat ons al gesien het maak beslis die wag die moeite werd. Die fotos lyk pragtig!
Ons wil net weereens baie dankie sê vir al jou tyd, geduld en opofferings daardie naweek.
Daar was vir ons voor die tyd gesê dat ons baie "picky" mag wees oor ons fotograaf, omdat die fotos al gaan wees wat ons oor het na die troue…behalwe natuurlik mekaar - en ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie!
Jy was 'n groot blessing vir ons.
Baie groete en liefde
(Troue Uitsig 21&22 Mei 2016)

Robin & Carla

Hello Elmine,
DIT IS STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Baie baie dankie vir alles. Dit was ongelooflik lekker gewees en dankie dat ons so bevoorreg is met ‘n fotograaf soos jy!!
(Pre-Wedding session 17 May 2016 - wedding still to come in November 2016)

Elmar & Chantel

Wow Elmine waar begin ek wow..ek geweet ons fotos gaan pragtig wees maar dit is bo my verwagtinge!
Jy het van elke oomblik fotos geneem soos ek gevra het! Dis asemrowend mooi al moet ek self sê ! Jy is absoluut die beste en jou werk is uniek baie dankie! Kan nie op hou kyk aan dit nie! Vir die wat nog moet I DO sê sys die beste!! Welgedaan Elmine !
(Troue Oppie Plaas 13 Februarie 2016)

Jacques & Audrey

Woorde genoeg kan nie beskryf hoe dankbaar ons is met ons fotos nie...ek is nie vir een oomblik spyt dat ons jou gekies het nie...sal jou verseker weer 'n volgende keer gebruik.
Puik Puik Werk en diens.
(Wedding 9 January 2016)

Morné & Hayley

Goeie more Elmine

OOOH EK het nie woorde nie al wat ek se is WOOOOOOOOOW baie dankie vir ons pragtige album .

Dankie nogmals

Werner & Morlin

Die foto's is AWSUM!!! Soooo bly jy is ons fotograaf Elmine xx
Jy weet net hoe om die spesiaalste tye in die lewe op 'n foto te capture!
(Maternity en Newborn shoot Oktober 2015 en troue in 2013)

Gerald & Cindy

Wil net baie dankie se vir ons uitstekende foto's. Jy is waarlik gesëend met een wonderlike talent. Mag jy gesëen word met nog baie kliënte. Jy is maar net die beste. Dankie vir die groot deel wat jy aan ons troue gehad het. Sonder jou sou dit maar net nie dieselfde gewees het nie.
(Troue 12 September 2015)

Frans & Janine

Ons het die sneak peak van ons troufotos op jou website vreeslik geniet. Ek en John sit met die grootste smiles op ons gesigte! Ek wil jou graag bedank en komplimenteer op jou werk. Ongelooflik professioneel, jyt ons soooooo gemaklik laat voel. Die kwaliteit van jou werk en fotos is uitstekend en ons kan in elke foto sien dat jy n ware passie het vir wat jy doen! Dis nie net fotos nie dis memories en emosies wat vasgevang is in kuns! Baie dankie dat jy bereid was om ons dag vas te vang.
(Troue 4 Oktober 2015 - De Vette Mossel)

John & Sonje

Ek is so mal oor ons fotos. ELKE LIEWE EEN!
Ons is so opgewonde oor ons fotos. Ek kan nie vir jou genoeg dankie se nie Elmine. Jy is die beste fotograaf, en ek se dit nie net omdat ons fotos stunning is nie. Maar jy is TOPS!!!
Ek sal al my fotokies van nou af net by jou kom neem. 🙂
(Troue 25 April 2015 - Tramonto)

Pieter & Marele

Liewe Elmine en Span
Van my kant af ook net WEER baie dankie dat julle so vriendelik, wonderlik (en geduldig) met ons almal was op Marlize en Shaune se troue.
Ons sien vreeslik uit na die foto’s – want ek weet sommer dat dit al ons verwagtinge gaan oortref –

Dit was so ‘n ongelooflike (amper SPIRITUAL-) dag vir ons – en ek is so bly dat JULLE die siele was wat DAAR was ons memories te verewig
JULLE WAS EENVOUDIG AWESOME !!!!
Marlize se Moeder
(Troue Shaune en Marlize - 1 Mei 2015 - De Vette Mossel)

Ronel Breet (Marlize Moeder)

Die fotos is pragtig, mooier as my grootste verwagtinge!
Weereens baie dankie vir al jou moeite en al die tyd wat jy ingesit het met die fotos. Dankie ook dat jy beried was om ons te help met fotos so net voor Kersdag en ook op 'n vakansiedag. Ons het dit opreg waardeer en ek prys die Here dat ek by jou uitgekom het! Dit was vir ons 'n baie spesiale dag gewees en hierdie fotos beeld dit presies uit en sal altyd 'n kosbare herinnering vir ons wees!
Weereens baie dankie uit ons harte uit!
(Troue 26 Desember 2014 Stilbaai)

Dawid & Retha

Thank you very much for your reliable services! We received the parcel with the photos directly as we walked into the BnB. Sabrina couldn’t wait and had to look at the photos straight away! 

To make it short: they are wonderful! Thank you also for the little extras you packed in and especially for being so fast in the delivery! If ever we know of anybody else needing a good photographer in your area, you are the first address! Please thank Petro and Fazlin also for their great job and send our regards.

We now wish you and your family a relaxing and happy Christmas and all the best for 2015!
(Wedding 14 December 2014)

Daniel & Sabrina (Switzerland)

Ons het vandag ons foto's, album en canvas gekry. Baie dankie vir al jou moeite Elmine, ons kon vir geen beter persoon gevra het om ons herinneringe vas te vang nie. Jou werk is asemrowend, en jy het soveel moeite met alles gedoen. Alle sukses vir jou, jy is waarlik een in 'n duisend!
(Troue La Rosa Blu Café 1 November 2014)

Darius & Jolandi

Wow wow wow!!

Groot dankie vir ons vroeë kersgeskenk Elmine. Jy en ons liggie maker (Sariana) is die beste. Ek loooooove die kiekies meer. My geskenkie kom uit ons harte omdat julle sulke awsum mensies is. Baie dankie weereens.
(Ladismith troue 25 Oktober 2014)

Arnold & Monique

Ek voel ongelooflik trots op my albums en dvd. Nogmaals baie dankie!

(13 September 2014 - Oppie Plaas)

Shawn & Marilise

WOW!!!!!!!!!!!!
Ek het nie woorde nie!!!
Dit is absolutely awesome foto’s!!!!!

(Product shoot for Karoo Leather September 2014)

Elanie - Karoo Leather

Ek wil net vreeslik dankie se vir Janco se fotos dis regtig soooo besonders mooi.
Baie dankie vir al jou moeite.
Blessings
(Newborn shoot June 2014)

Elmarie en Chris Venter

Liefste Elmine
Woorde ontbreek wanneer ek my dank wil uitspreek teenoor jou.
Mev. Botha jy is 'n ware inspirasie, 'n vrou en vriendin duisend! Jou passie vir wat jy doen is sigbaar in die pragtige, asemrowende foto's (en DVD's) wat jy na ure se editing die lig laat sien, en so jou diep voetspore agterlaat; op CD's, in boeke en in mense soos ek en Heinie se harte.
Jy is geseën met 'n talent EN onsigbare engelvlerke want jy is meer as 'n fotograaf.
Mag jy aanhou om daai vlerke te sprei, en die lewens van andere kleur te gee deur jou lens. God gaan jou na nog hoër hoogtes neem en jou grondgebied nog meer vergroot, as jy net aanhou om JY te wees. Jy het ons droom bewaarheid deur ons spesiale dag (10/05/14) op te tower, en daarvoor sal ons jou ewig dankbaar wees.
Dankie dat jy Wilna aan my voorgestel het, en vir haar kosbare aandeel aan my groot dag. Mag seëninge haar ook oorval.
En laastens, Mnr. Botha; die wind onder daai engelvlerke van jou. Baie dankie aan hom wat jou so dikwels moet afstaan, en jou ondersteun wanneer jy dit di nodigste het. Hy is voorwaar 'n held!
God seën julle.

(Troue 10 Mei 2014)

Heinrich & Elene

Dankie ek het my pakkie gekry die canvas lyk awesome en die album ek het nie eers woorde nie!!!

Ek kon rerig nie vir beter fotograaf gevra het nie sonder jou sou die troue nie dieselfde gewees het nie!!!!!

Dankie weereens vir als!!!

(Troue 28 Maart 2014 - De Vette Mossel)

Werner & Anel

Die album en fotos is stunning verby. Sjoe Elmine ek sou dit nooit sonder jou kon doen nie. Roelof se ook weereens dankie ons bemark orals jou naam, want jy is uitstekend regtig jy verdien erkenning.

Jy weet net hoe om als te spasieer en te plaas nie dit lyk asemrowend mooi ek is meer as tevrede.

(Troue 12 April 2014 - Uitsig)

Roelof & Andriesa

"Elmine jy is die beste baie dankie vir ons mooi fotos en met jou pragtige persoonlikheid en goeie talent maak jou die beste fotograaf!!"
(Troue 21 Maart 2014 - De Vette Mossel)

Ruan & Jacqueline

Just wanted to say a huge thank you for the photos. They are absolutely stunning. My whole family, and especially my mom, is so trilled with them. There are so many great ones its going to be so hard to choose which ones to enlarge and print.

Thank you too for rushing to get them processed for us over the weekend so that we could have them before we left, really appreciate your time and trouble.
(Family Shoot December 2013)

Julia (Family Shoot)

You have become a part of our highlights of 2013, starting with Monique & Granville's wedding, our engagement shoot and ending the year off with a bang for our special day.

You are truly blessed with an amazing gift, so thank you for sharing your talent with us and capturing our special moments with such elegance.
With all our love
(Wedding La Provance 30 November 2013)

Uhlricht & Chantal

Ons wil net weereens vir jou baie baie dankie sê vir die manier waarop jy ons troufotos geneem het. Dit is duidelik dat hierdie jou passie en jou liefde is. Ons het die foto-nemery so geniet en eintlik gevoel asof jy deel van ons vriende-kring is. Ek is ook sooo dankbaar dat jy my na Wilna verwys het – sy is so ‘n oulike mens en het ons regtig op ons heel mooiste laat lyk en voel.

Die see fotos was sooo spesiaal en sommer ook heerlike “bonding –tyd” met ons gesin – en om dit reg te kry met tieners en jong volwassenes wil gedoen wees – EN JY HET. Ons is al so nuuskierig om die fotos te sien, maar na die “sneak peak” het ons groot verwagtings.

Elmine jy is sooo ‘n spesiale mens – dit is vir my ‘n voorreg om jou te ken. Ek sal beslis ENIGE persoon wat in die George omgewing trou na jou verwys.

Mooi dag vir jou ----- ons sien uit na jou fotos.

(Troue 13 Desember 2013)

Gawie & Daleen

This is a reference letter Ninette wrote to a future bride in October 2013:

"I only have wonderful things to say about Elmine!

Not only does she have such a unique eye and really tries to capture each wedding in a special way but she is also surprisingly affordable (at first I was apprehensive because I am not cheap when it comes to important things like the photographs of your most important day).

She is very sweet and works with each couple to make them feel comfortable and special.

She even put down her camera and helped my mother thread my wedding dress on the day – she is willing to help with anything and has a lot of experience 🙂

My best memory of her is of this little person whose head would just pop up everywhere something special happened and who would even be prepared to sail around on her stomach for the perfect shot! She has a lovely non-invasive manner; you hardly even know she is there!

She is lovely and we still go to her to capture other special events.

Congratulations and much luck and joy with your wedding arrangements – remember to enjoy every moment!"

Thank you so much Ninette!

Ninette

Dear Wilna and Elmine,

I would like to thank the both of you for the impeccable service you gave us on Friday.

You are extremely talented and enjoy what you do and that is what makes your work so flawless.

Your warm hearts and friendly approach made us and the guests feel relaxed and totally at ease.

Wilna thank you for making us look so gorgeous.
The two of you make a remarkable team, I am definitely referring you to all the PPC PR managers in SA when the pics arrive.

Good luck with your future endeavours!!

(PPC Ladies Event held at Fancourt October 2013)

PPC Cement (Junay Daniëls)

Dankie vir die fotos. Dit is stunning!!!! Jy is briljant.

Daren & Corné

WOW, WOW, WOW!!!!!!! Elmine die fotos is beautifull. Ons LOVE dit!!! Ons gevolg plus fotograaf was die beste (* *,)
(Troue 14 September 2013)

Anslin & Gaylynn

THANKS SO MUCH ELMINE. U BLEW MY MIND AWAY. WOW IM SO HAPPY I CHOOSE YOU AS MY PHOTOGRAPHER  ………thanks sooooo much. I really appreciate you…u the best!!!!!!!!!!!!!!!!!
(Pre-Wedding shoot August 2013)

Garfield & Kim-Lee

Baie duisende dankie vir die pragtige foto's. Jy het my stoutste verwagting oortref. Dit is absoluut pragtig. Jy het n wonderlike talent.
Baie baie dankie !!!!!!!!
Ons maak weer so oor n jaar of wat.
Lekker bly en "keep working your magic"
(Familieshoot Julie 2013)

Elise Moolman

Ek wil net weer BAIE dankie se vir die pragtige foto's!! Ons geniet dit vreeslik!
Jy's werklik talentvol.
(Pre-wedding shoot Julie 2013)

Willem & Simoné

Elmine! Ek sê vir jou… jy’s ‘n engel met ‘n kamera!!! Jyt werklikwaar ons twee lelike eendjies soos modelle laat lyk! Jyt n regte gawe!!!

Weereens duisend dankies vir al jou hulp! Ek sal jou ‘terugbetaal’ deur nooit weer ‘n ander fotograaf te gebruik nie, en ALMAL wat ek ken na jou te verwys!!!
Dankie vir die bydrae wat jy gelewer het om ons troue spesiaal en ‘memorable’ te maak!
(9 Februarie 2013)

Granville&Monique

Baie dankie die koffietafel boek lyk AMAZING!! Ek kan nie glo dis so mooi!! Jy is die beste regtig! Ons kan nie gelukkiger wees met die fotos nie! Baie dankie vir alles lyk so STUNNING!
(Troudatum: 30 Maart 2013)

Reon & Rachel

Elmine jou werk is van die beste gehalte.. So professioneel.. Ons het soveel pret gehad! Ek weet nie hoe om vir jou dankie te se nie.. Jy't al die "perfect moment" gevang op jou kamera! Die foto's het beautiful uitgekom!!!! God het jou werklik geseen met die gawe! Jy's brilliant!!
Troudatum: 22 Maart 2013

Francois & Liana

Wow, daar is nie woorde om te beskryf hoe mooi die foto's is nie. Ek kan nie ophou kyk daarna nie.

Baie, baie dankie. Dis soos Carel sê, geld kan dit nie koop nie. Jy is regtig baie goed!!! Stunning!
(Maart 2013)

Marietjie (Familie fotosessie in Gouritzmond)

Baie baie baie dankie Elmine, ons kon nie vir beter gevra het nie! Die boek is so absoluut gorgeous, ek is MAL daaroor! Jy was so 'n plesier om om ons te he en ek sal nooit vergeet hoe ek die heeltyd so klein vroutjie sien rondseil op die vloer om die regte foto te kry nie! Jy is so 'n blessing xx
Februarie 2013

Heino&Ninette

Thanks you for our disc of wedding photo's!! It looks so beautiful! We will treasure that book forever - and use it to recommend you to anyone we know 🙂
February 2013

Fred&Nicki

Wil net vir jou BAIE dankie se vir ons MOOI pics.Die wat ek reeds gesien het lyk stunning Dit was n amazing dag en dankie dat jy jou tyd opgeoffer het om die dag vir ons ekstra spesiaal te maak.
Dankie ook vir al die emails, whats apps en smsse en dankie dat jy altyd als so spoedig moontlik geantwoord het.
Troudatum: 29 Desember 2012

Kevin & Ismeralda

Baie baie dankie vir die fotos!!

Ek gaan dit weer se: "jou werk is finominaal! Stunning! Absoluut fabulous!! Ons is mal daaroor!"

Weereens baie dankie, baie tevrede en gelukkig!
Troudatum: 121212

Jeandré & Jeanine

Baie Dankie en voorspoed met die fotografie. Ek sal dus jou aanraai aan enige person vir die hoë kwaliteit diens wat ons ontvang het van jou - Troudatum 17 November 2012

Jason & Candice

I just had to post this from Merle. What more can a photographer ask for:

Elmine, when i met you I knew that you not only spoke the words but also live the love for what you do. You make peoples big moments something amazing that can be remembered for years. Every time I look at our wedding pictures I am so grateful that you were our photographer. Thank you for being so awesome.

Paul & Merle

I just wanted to say a big thank you to you once again. We love all the work you did. Everyone who has seen the books says it was better than Top Billing. LOL!

You really exceeded all our expectations with all your work.

Thank you so so much.
(Wedding 16 June 2012 Garden Route Game Lodge)

Paul & Merle

Ons wil net vir jou baie dankie se vir als.Dankie vir jou geduld en vriendelikheid.

Ons is baie gelukkig met ons fotos en kry vreeslik baie komplimente. Baie mense doen ook navraag oor die fotograaf :).

Sterkte met al jou werk vorentoe, ons sal jou definitief vir ander aanbeveel.

Dwaine and Kaylin

I'm speechless I knew you are good but you made us look so stunning in the photo's...wow!

Wedding 15 April 2012

The cd's with the pictures have arrived. They look so great and absolutely reflect the perfect day we had. Thanks again for everything.

Jens and Meike

oooo...die foto's is stunning...danki danki...('',)...sjoe jy is briljant...onthou...al die belangrike foto's in ons lewe...sal jy neem...xXx

Hanlo & Marlene

Elmine baie dankie vir die pragtige foto's. Kan nie wag om die res te sien nie. So opgewonde.

Gert & Mariè

Baie dankie vir ons stunning fotos!

Werner & Michelle

Saw some of your photos on a friends wall in New Zealand, just want to say I think your photos are amazing!!

Christine

Wow, we are so blessed and so happy and miss SA so much. The photos are fantastic and so beautiful. We love them and can't stop looking through them. We can't thank you enough.

Jaclyn & Kristen

Reaksie van 'n gas by Hugo & Natalie se troue na sy vandag die foto's gesien het op facebook.
Stunning Stunning Stunning
Hulle blom! En sy het die pragtigste oomblikke gekliek.
Dit was gewis ‘n puik keuse as fotograaf.

Settie Jacobs

Dit lyk super hot, stunning... Mens ma jy het 'n oog en passie vir wat jy doen.

Gill Saayman

Baie dankie! Dis BEAUTIFUL! Ek forward net vir al die familie en kyk dan die kommentaar wat inkom! 🙂 Almal sê dit lyk soos tydskrif fotos! Jy's baie kosbaar!

Stephen & Esmarelda

Baie dankie vir die puik DVD's van die SKKK se Eurotoer. Van ons gesin dit verlede jaar by jou aangeskaf het, is dit konstant in die DVD speler. Ons sit die een na die ander in, want die musiek is net so goed, al sit mens nie heeltyd en kyk nie. Ek wil ook vir jou komplimenteer met die mooi beelde wat jy van die argitektuur en ook die mense ingesluit het. Die klomp addisionele pret wat die kinders gehad het en plekke laat my voel asof ek ook daar was. Baie dankie en welgedaan.

Kobé Deister

Die DVD is absoluut great!! Ek het 'n hele paar keer hoendervleis gekry! Baie baie dankie!

Werner & Tanya

Baie dankie vir die stunning foto's en die AWESOME video! Wow, dit is rerig amazing, onbeskryflik.... Jy is 'n wonderlike fotograaf!!! xxx

Hannes & Nadia

Ons foto's in koerante het baie mense beindrik. En my faceboek gons oor die mooi foto's. Jy is die beste!

Richard & Nicolette

Baie dankie! Dis BEAUTIFUL! Ek forward net vir al die familie en kyk dan die kommentaar wat inkom! 😉 Almal se dit lyk soos tydskrif foto's en hulle wil die res ook sien!

André en Cobi

Wow elmine dis sooo mooi!!!!

Sjoe baie dankie!

Hayly & Hilmar

Baie baie dankie vir die fotos!! Dit is regtig baie mooi en daar is so lekker baie om van te kies. Ek sal jou verseker aanbeveel en ons sien jou dalk hopelik binnekort met die 2ling by vir familie fotos.
Augustus 2011

Corne de Klerk

Dear Elmine,

We would like to take this opportunity to say thank you for making the BYNG-HOLLANDER wedding absolutely beautiful.

We can’t thank you enough for the outstanding job you did capturing our wedding at Buffelsdrift,Oudtshoorn November 21, 2009. Also, for all of your help in getting our album together and ordering the pictures, we really appreciate all of the time you’ve spent helping us.

We couldn’t have asked for better pictures or a more professional photographer, your instincts are wonderful. Your concern for our happiness was shown through your professionalism, expertise, and personal attention to our needs.

Every time we look at the beautiful pictures we will re-live our special day! The quality of the pictures, and the great way that you arranged them is just perfect. Your work certainly speaks for itself and we are sure you are proud, as we are, of this beautiful photo book. We are so impressed with the art photos you created and can’t wait to show it at our wedding celebration here in the UK. We have already received thousands of compliments!

You have a wonderful talent and you have lovely way with people which is a reflection of your personality. We will gladly recommend you. All the very best.

Ricky & Elaine

Thanks Elmine,

You did a GREAT job!!

Tile Africa

Beste Elmine

Baie dankie ek het my fotos ontvang, dit is absoluut stunning. Jou diens was uitstekend en jy het presies vasgevang wat ek wou gehad het! Baie dankie vir die wonderlike ervaring van ‘n fotograaf wat stil-stil haar ding doen, dit was perfek!

Susan Botha

Elmine & Gert,

Ek weet nie hoe om vir julle dankie te sê nie! Die fotos lyk regtig stunning!! REGTIG EKS LOST FOR WORDS!!

BAIE DANKIE WEEREENS! EKS JULLE EWIG DANKBAAR!!!

Ilana Du Preez

Jo!!!!!!!!!!! ons het die fotos gekyk, ek het nie woorde om dit te beskryf dit is fantasties prentjie mooi. Jy het ‘n wonderlike job gedoen baie dankie.

Ek het sommer trane in my oë gekry toe ons daarna gekyk het dit is regtig besonders. Alles het perfek uitgekom, jy het my wildste verwagtinge oorskry. Thanks a lot jy is ‘n staatmaker, jy het die wonderlikste dag van my lewe vir my net nog mooier gemaak.Ek is jou ewig dankbaar – Jy het actually vir Riel gekry om fotos te neem en nogal te smile ook.

My ma hulle kan nie wag om dit te sien nie…

Lizel & Riel Deyzel

Dearest Elmine.

I would like to thank you for being our photographer on the 27 feb 2010. If it was not for you we would not have these beautiful photos to remember our special day by.

You have created wonderful memories for us! You went into full detail involving everyone. Nothing can be forgotten about our wedding thanks to you!

Your have a wonderful way about you. Your friendliness assists in helping us feel comfortable with a camera. Your professionalism is outstanding. The compliments I recieved from family and friends regarding you and your work is something you ought to be proud of.
I thank you once again for making my day wonderful special and for all your support and advice during the planning stages.

Debralene Janse van Rensburg

Beste Elmine

Baie baie dankie vir die pragtige foto’s wat jy van ons troue geneem het. Meer belangrik baie dankie vir die pragtige manier waarop jy dit gedoen het, jy het regtig ‘n spesiale talent en het my en Danny so op ons gemak laat voel.
Ons is regtig bly dat ons by jou uitgekom het!

Weereens baie dankie.
Helene & Danny

Helene & Danny

Hi Elmine
Jou fotos is STUNNING! Ek het van hulle al op die webtuiste www.sccchoir.co.za geplaas en sal binnekort vir jou krediet daarvoor gee asook ‘n link na jou e-pos daarop plaas.
Weereens dankie. Jy’t beindruk!

Groete
Jan-Erik Swart
Music Montage 2010

Jan-Erik Swart

Hi Elmine
Baie dankie vir die pragtige fotos van ons mnr en mej Suid Kaap Kollege 2010.
Dit is baie stunning gedoen en jou werk is baie professioneel.
Mindré

Mindré

Dear Elmine

We just want to say thank you for your excellent work during our wedding. You were so professional and friendly and your photo’s are nicer than we could ever have imagined them to be. You made us feel so comfortable and you certainly made me look and feel like a beautiful bride!
We would most certainly recommend you to anyone getting married in this area, I don’t think there could be anyone better than you! We hope to work with you again someday.
Once again thank you so much from the bottom of our hearts.

Craig and Jacqueline Van Den Heuvel (20 June 2010)

Craig & Jacqueline

Hi Elmine

Baie, Baie, Baie Dankie vir Fantastiese Foto’s – ons het die hele aand lank gesit en kyk daarna – alles is perfek!!

Johan en Lizel van der Westhuizen (18 Augustus 2010)

Johan & Lizel

Hi Elmine

Die fotos is stunning. Goeie werk hou so aan. Dankie vir alles.

Larentia Fred (22 Augustus 2010 – George High Matriekafskeid)

Larentia & Fred

From the moment I spoke with Elmine Botha over the telephone I knew that we had our girl….her professionalism,creativity,expertise and caring as well as her creative flair and exceptional service was a blessing.Thank you Elmine…you are an asset to any portfolio and we recommend her as an A++ photographer,as our pictures of our wedding were breathtaking!”

Camilla and Etto von Bonde
September 2010

Camilla & Etto

Elmine

Eerstens wil ek en Eddie baie dankie sê vir die awesome foto’s wat jy geneem het vir ons groot dag 11 September 2010. Ons was stom geslaan met hoe stunning dit uit gekom het. Dankie ook dat ons jou kon ontmoet, dat jy die dag saam ons kon spandeer en vir al jou moeite! Ons het asemrowende foto’s wat ons veraltyd na kan terug kyk en net weer verlief raak op mekaar. Ons wens jou net die mooiste toe voorentoe vir jou loopbaan. Mag die Here jou seen.
NS: Groete van my ma en pa
Dankie!!!
Liefde & Groete
Roxanne & Eddie

Roxanne & Eddie

Hello Elmine!

Baie dankie vir die asemrowende foto’s. Die gehalte is uit die boonste rakke . Ek en Percy kan nie genoeg daarna kyk nie. Dankie dat ons so lekker kon saam werk en dat jy ons dag so romanties kon vaslê.
Puik werk en baie, baie dankie !

Leonore en Percy (September 2010)

Leonore & Percy

Hallo Elmine

Die pakkie het sopas hier aangekom en ek het dit dadelik oopgemaak want ek kon net nie meer wag nie!!! Dit is absoluut STUNNING, ek het skoon hoendervleis en trane in my oë gekry!!! Jy het jouself oortref in alle aspekte! Baie dankie vir jou wonderlike werk!
Ek wou jou net laat weet dat ek die pakkie gekry het en dat ek regtig baie gelukkig is!

Weereens baie dankie.
Groete,
Melicia (Troue Hanlo en Melicia – Bygracealone Oktober 2010)

Hanlo & Melicia

Elmine

...ons troufotos is stunning! Ek het sommer trane gekry. Baie dankie.....

Francois en Joline (Desember 2010)

Francois & Joline

... Jy doen skitterende werk Elmine! Dankie - daar is niemand anders wie ek na sal verwys as na jou indien iemand fotos wil laat neem nie....

Wessel en Adri (Januarie 2011 - Bushlapa)

Wessel & Adri

Hi Elmine

Just wanted to say a huge thank you for your fantastic photographs. They are absolutely beautiful.

Best Wishes

Craig and Emily (5 February 2011 - Villa Castolini)

Craig & Emily

Hi Elmine

Ek moet vir jou dankie sê dit lyk ongelooflik mooi.

Attie en Driekie (April 2011)

Attie & Driekie

WOW!!!

Jitte Elmine baie dankie! Ek het nog altyd net gedroom van n buite troue! Maar kyk nou net hoe mooi het die foto’s uitgekom! Baie dankie vir al jou moeite en dat julle twee so geduldig was! … Weereens dankie vir als!

Richard en Zeldine (April 2011)

Richard & Zeldine

Hi Elmine,

Thank you for making our wedding day so special.
The photographs were ‘out of this world’ and the coffee table book was just amazing!
You brought so much vibrancy and character together with hard work to our wedding that we can’t thank you enough.
We are overjoyed and very happy indeed.

Antje and Fabian (March 2011)

Antje & Fabian

Elmine

Baie baie dankie vir sulke mooi foto’s!

Gordon en Natasha (Mei 2011)

Gordon & Natasha

© Elmine Botha 2016

 

UA-29378121-1